|
|
Please tell us what you think of this article by clicking on a button & rating it:-
[Afrikaans] SA: Lukas Swart on: Terminal Africa - Curse of the Ancestral ChordDate Posted: Sunday 29-Jul-2007[Here is a short review of Terminal Africa by Lukas Swart. Jan]
Dr Pieter Erasmus is ‘n sielkundige wat ‘n boek oor die Afrikaanse politiek en Suid-Afrika se toekoms geskryf het.
Hy het ‘n studie gemaak van die Afrika mitologie en kultuur. Hy is Zoeloe magtig en hy het die taal glo voor Afrikaans gepraat.
Toe ek sy boek begin lees het ek die idee gekry dat hierdie ou ‘n bietjie dik is vir dit wat tans in die land aan die gang is. Maar toe ek by bladsy 40 kom, het ek gesien dat hy werklik die storie bestudeer het en dat hy weet waarvan hy praat.
Hy verwys byvoorbeeld na die voorvaderkode. Om op te som: ‘n Mens se optrede word deur jou opvoeding bepaal. Jou opvoeding en hoe jy met mense skakel word deur die geskiedenis van jou voorgeslagte bepaal. So word die swartman se optrede ook deur sy geskiedenis bepaal.
Die boek is in Engels geskryf en die hoofstukke is as volg: o How new is the New South Africa Really? o The resurrection of racism. o The ancestral code. o Kill the Boer kill the farmer. o White genocide in the making. o Who are the Afrikaners? o What kind of leadership awaits South Africa? o The power of the ancestral womb o The ethnic ethos o Africa: The future? o Stop stress.
Click here for the AfricanCrisis shop to view the book
There are no Readers' Comments for this article
|